Upcoming Concerts for Juan Boucher & Tasché
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
Tasché
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
Tasché Burger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Diep in jou woorde lê geheime
Ek sal vashou tot die einde
Om ons rigting weer te vind
En ons het gestap oor droë woestyne
Oor die berge, lee valleie
Want jy het wat myne is
[Chorus]
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het
Dis een of ander rede wat ek nodig het
Sal jy my noord wees?
Maar jou hart klop in die suide
Jou ritme, my medisyne
Mmmmm
So sal jy my kom haal as ek in 'n skadu dwaal?
Sal jy my noord wees?
[Verse 2]
Die vuur in jou liefde vloei in strome
En ek hardloop in jou drome
Dis hoe tevrede ek met dit is
Daar's iets in jou silhoeët wat my lewe
Jy draai hier rondom my as ek jou mis
Die tye is om te ewe uitgewis
[Chorus]
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het
Dis een of ander rede wat ek nodig het
Sal jy my noord wees?
Maar jou hart klop in die suide
Jou ritme, my medisyne
Mmmmm
So sal jy my kom haal as ek in 'n skadu dwaal?
Sal jy my noord wees?
[Bridge]
La, la, la-la-la-la
My hart is verbind aan joune
Dis net een leeftyd wat ek en jy het
[Chorus]
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het
Dis een of ander rede wat ek nodig het
Sal jy my noord wees?
Maar jou hart klop in die suide
Jou ritme, my medisyne
Mmmmm
So sal jy my kom haal
[Chorus]
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het
Dis een of ander rede wat ek nodig het
Sal jy my noord wees?
Maar jou hart klop in die suide
Jou ritme, my medisyne
So sal jy my kom haal as ek in 'n skadu dwaal?
Sal jy my noord wees?
[Outro]
Sal jy my Noord wees?
Sal jy my Noord wees?
Written by: Juan Boucher, Tasché Burger