Lyrics

Rook my asof ek 'n zaab is
Meisiekind, jy is marvelous
Ek dink aan jou as ek wakker word
En in die aande en in die stort
Ek verdrink in jou groot groen oë
Iewers daar binne het ek myself verloor
Help my, hier kom die verdriete
Ek is dronk, ek's dronk op die liefde
Ek's dronk op die liefde
Ek's dronk op die liefde
Ek's dronk op die liefde
Ek is dronk op die liefde
Dit voel so lekker
En dan kom môre
Vanaand is lekker
Maar wag tot môre
Jy soen my asof jy skaam is
Maar noem my, lief, asof dit my naam is
Jy speel my asof ek skaak is
Check mate, baby, don't know if I smaak this
Alles in my lyf voel so goor
Ek dink ek gaan my balans verloor
Help my, hier kom die verdriete
Ek is dronk, ek's dronk op die liefde
Ek's dronk op die liefde
Ek is dronk op die liefde
Ek's dronk op die liefde
Ek is dronk op die liefde
Dit voel so lekker
En dan kom môre
Vanaand is lekker
Maar wag tot môre
Wag laat ek my shot vat, hier's my speech
Jy's my flaming Lamborghini, baby girl, ek soek daai heat
As jy 'n zaab was, I won't pass, I play for keeps
Want ek soek ietsie meer as maar net sex on the beach
Ekke sukkel met woorde, op jou liefde is ek besope
Nou en dan gooi ek 'n huk, want in jou oë sien ek my oge
Flip jou ore is seker warm, want ek noem jou oor en oor
My spoor verloor, help my na voor, want die dronkverdriet vat nou weer oor
Kom ons raak dronk, dronk op die liefde
Kom ons raak dronk, dronk op die liefde
Kom ons raak dronk, dronk op die liefde
Kom ons raak dronk, raak dronk op die liefde
Dronk op die liefde
Dronk op die liefde
Dronk op die liefde
Ek is dronk op die liefde
Dit voel so lekker
En dan kom môre
Vanaand is lekker
Maar wag tot môre
Written by: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out