Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Henru
Lead Vocals
Harry CBY
Lead Vocals
Xazz
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Harry CBY
Composer
Xazz
Composer
Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Xazz
Producer
Henru Ekkerd
Mixing Engineer
Lyrics
Vertel van die dae toe alles nog so chilled was
Ek het nog gespeel, in die tuin, in die groen gras
Nou is als so hectic, kom kyk net saam my Netflix
Ek weet dit is my world
Ek weet dit is scary, dis nie wat ek wil hê nie
Dinge in my kop wat ekke nooit vir jou kon sê nie
Girl, dit is nie fair nie, my angel, you're my fairy
Ek sal regtig uithak, so jy moet my nie eers dare nie
So kyk hier son het name, die tye in jou kamer
Jy het my genooi, do you remember how it started?
Deel dieselfde asem, bly net bietjie later
Elke liewe dag you were lying in my arms, girl
Dink jy aan die dae van jou ma en jou pa
Soveel fokken tye wat jy net kak praat
Ja, daar's so baie bakleiery, maar soveel fokken raad
Hoop dis nie te laat nie, ek bid dat jy nie haat nie
Yo, check hie' want my hart breek in stukke, soveel ongelukke
Al wat my help is my woorde en sinne hier binne
Lewe ek te vinnig, die mis is bietjie dimmerig
Dis donkerig daar buite, so ek hou maar als binne
Jammer dat ek laat is, ek weet dat jy nou dalk vir my kwaad is
Maar niks is moeilik soos wat praat is as jy praat oor my waardes
En die mense wat geraak is
My herinner aan die skade wat gemaak is
Dis oukei, het genoeg gekry
Ek het jou nie nodig om nog langer onder te bly
Want ek doen dit sommer self kwartoor elf
In die aand as ek sukkel om my liedjies te skryf
En nou's dit wonderlik vir 'n ruk
Wonder as ek môre op jou nommer druk
Stem breek vir asem snik
Sal my woorde kan insink
Ek voel asof ek verdrink
Ons twee was as een gebind
Ek was weg, jy't my gevind
Maar waar's jy nou?
Waar was jy, vertel my?
Ek wil dinge uitsort
Seker dit sal fine wees as ek en jy net kan brainstorm
Saam kan ons daar uitkom
Ons kan hulle wys hoe om die dinge te experience wat altyd met 'n prys kom
Ek's juis unreplaceable, vir jou altyd available
Ek moet jou net vashou, want jou aura is insatiable
Ek weet dat ons is capable, weet ons kan, ek wys jou hoe
Wange nooit weer nat, want jy weet I'm saving you
Ek lewe undebated, you hate it, you know that I made it
Jy't so lank gewonder if I'm gonna make it
I'm so long awaited, my brother, I made it
Sinne is syne, my pyne, geluide is myne
Al die gevoelens myne
Ek's jammer, my mamma, maar al my hierdie dinge en sinne hier binne is myne
Dink jy aan die tye, die rye, die parties, die kuiers?
Dink jy nog aan al die kak of raak dit bietjie faded?
Ek kry dit, loop jy nog dieselfde pad of fokus jy op wat?
Vertel van die dae toe alles nog so chilled was
Ek het nog gespeel, in die tuin, in die groen gras
Nou is als so hectic, kom kyk net saam my Netflix
Ek weet dit is my world
Ek weet dit is scary, dis nie wat ek wil hê nie
Dinge in my kop wat ekke nooit vir jou kon sê nie
Girl, dit is nie fair nie, my angel, you're my fairy
Ek sal regtig uithak, so jy moet my nie eers dare nie
Written by: Harry CBY, Henru Ekkerd, Xazz