Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Performer
Henru
Performer
TiNo
Performer
William Henru Ekkerd
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Schwabie
Composer
William Henru Ekkerd
Composer
Tino Singe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek was net 'n jong seun
Speel alleen
Pa moet kom kyk
Ek sê, Pa ek wil 'n bok wees
My seun jy was nog altyd
[Verse 2]
Die naweek moet nou kom
Want die bokke gaan jol
Dis speel tyd
Dis hier waar jy wil wees
Die manne dra die gees
Tot die eindfluit
[PreChorus]
As ek die groen trui dra
Is dit goue dae
Jy kan maar almal vra
En as die manne uitdraf op 'n Saterdag
Het ek altyd bietjie meer hoop in my hart
[Chorus]
Pa ek wil 'n bok wees
My seun jy was nog altyd
Pa ek wil 'n bok wees
My seun jy was nog altyd
As die manne uitdraf op 'n Saterdag
Het ek altyd bietjie meer hoop in my hart
Pa ek wil 'n bok wees
My seun jy was nog altyd
[Verse 3]
Hy koop vir my 'n boktrui
Ek speel in die tuin tot laat
Ek hardloop met 'n spoed
Druk hom in die hoek
En die skare raas
[Verse 4]
Hy sê hy's trots op my
En ek hoop dat gaan so bly
Ek dink nog gereeld aan daardie eerste groen trui
Wat hy vir my gegee het
En wat hy my geleer het
My seun jy gaan 'n bok wees
[PreChorus]
As ek die groen trui dra
Is dit goue dae
Jy kan maar almal vra
En as die manne uitdraf op 'n Saterdag
Het ek altyd bietjie meer hoop in my hart
[Chorus]
Pa ek wil 'n bok wees
My seun jy was nog altyd
Pa ek wil 'n bok wees
My seun jy was nog altyd
As die manne uitdraf op 'n Saterdag
Het ek altyd bietjie meer hoop in my hart
Pa ek wil 'n bok wees
My seun jy was nog altyd
Written by: Leon Henry Schwab, Tino Singe, William Henru Ekkerd