Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Van Straten
Songwriter
Jacques Labuschagne
Songwriter
Frederick George den Hartog
Songwriter
Lyrics
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Stroop soet
My Oggend beskuitjie
klein pikkewyn
Bly vir n tydjie
Vleisie op die vuur
onder Sterre
Kom ons gooi nog n wyntjie
Vergeet jou pella
I'm Blowing that load
VuVuzela
Pop een uit die ou dae
out the Cellar
3 glass later
Ek Voel Lil Wayne Carter
Slur n bietjie en sy trek my nader
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Jy's my kolwyntjie duifie
Met sulke lekker lyfie
Sommer sonsak
swem to vyf uur
Het nie Eers verblyf nie
Jy's my kolwyntjie duifie
Met sulke lekker lyfie
Sommer sonsak
swem to vyf uur
Het nie Eers verblyf nie
Langs die See
Soek 'n Huisie
Maybe breek ons in vanaand
Is dit teveel voor gevra
Weet nie waar die tyd gegaan
Kolwyntjie
Hoe kan ons net verdwyn?
Stilletjes
Wegkruip agter die Gordyn
Kolwyntjie
Kolwyntjie
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Sy, sy is net die een vir my
En Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Yeah
Sy's my kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Sy, sy is net die een vir my
Ahey
Sy's my Kolwyntjie en
Written by: Francois Van Straten, Frederick George den Hartog, Jacques Labuschagne