Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Henru
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Henru Ekkerd
Producer
Lyrics
Smile
Nou
Huil later, ek weet jy's moeilik, nie veel van 'n prater, wens my wyn was nou water
Genoeg gehad vanaand sien jy darem nog die bright side deur jou Raybans
Party soos 'n rock star, sy's nie meer 'n fan
Maar sy wil almal trots maak, sukkel met die toks dra, moeilik om te chill met 'n gun teen jou kop, ja
Sy soek nul tot honderd, honderd vyf
Tattoos orals op haar lyf, sy's dangerous maar ek bly safe
Check die boksies op haar lyf
Go vir die nightlife
Kaapstad central ek moet meer smile
Praat net dental, ek gaan uit ek praat nie mental
Maak hy, het hy tenstrumental
Kyk hier eerstens ek kom tweede
Derdens ek is iewers tussen niks en nêrens
Ek weet jy's die soort waarvan ek moet vergeet, die probleem is my hart, ek moet hom nog oorreed
En ek sal jou nog laat weet
En ek sal dit nooit vergeet
Jou ma bel jou terwyl jy dronk is, sy sê dis ok my kind
Smile
Nou
Huil later, ek weet jy's moeilik, nie veel van 'n prater, wens my wyn was nou water
Genoeg gehad vanaand sien jy darem nog die bright side deur jou Raybans
Party soos 'n rock star, sy's nie meer 'n fan
Maar sy wil almal trots maak, sukkel met die toks dra, moeilik om te chill met 'n gun teen jou kop
Written by: Henru Ekkerd