Top Songs By Riana Nel
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Composer
Lyrics
Ek was verras toe jy hier langs my stilhou
Jy weet net waar om my te kry
Jy sê ek moet klim en vashou
Ek sou nie wou agter bly
Ek vou my arms om jou middel
Hoe het ons so gesukkel
Om bymekaar uit te kom
Want dis tyd om te lewe
Vandag is môre se gister
Dis okei om te bewe
Die onbekende roep my naam
Ek sal moet waag om te wen
Want tyd staan nie vir niemand stil nie
En daar's nêrens in die wêreld
Waar ek eerder sou wou wees as saam met jou nie
As hier saam met jou
Ek voel die wind waai
Woes hier deur my hare
Ek soek jou al vir jare
Dis tyd om 'n kans te vat
Jy klim binne in my hart
Geen tyd om met myself te stry nie
So sal niemand liefde kry nie
Is ek bedoel vir jou
Want dis tyd om te lewe
Vandag is môre se gister
Dis okei om te bewe
Die onbekende roep my naam
Ek sal moet waag om te wen
Want tyd staan nie vir niemand stil nie
En daar's nêrens in die wêreld
Waar ek eerder sou wou wees as saam met jou nie
Waar was jy al hierdie jare
Ek hou my asem op vir
Jou en by jou wil ek wees
Want dis tyd om te lewe
Vandag is môre se gister
Dis okei om te bewe
Die onbekende roep my naam
Ek sal moet waag om te wen
Want tyd staan nie vir niemand stil nie
En daar's nêrens in die wêreld
Waar ek eerder sou wou wees as saam met jou
As hier saam met jou
Ek sal moet waag om te wen
Want tyd staan nie vir niemand stil nie
En daar's nêrens in die wêreld
Waar ek eerder sou wou wees as saam met jou nie
As hier saam met jou
Written by: Riana Nel