Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Deon Groot
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Deon Laubscher
Deon Laubscher
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

Bring vir my jou hart, bring vir my jou seer
Bring vir my jou liefde, dit wat nou met ons gebeur
Maar ek hoor jou naam, ek sien jou staan aan die anderkant van my
As die liefde begin groei en ek dink aan jou en my
Net 'n bietjie van 'n glimlag langsaan my
Net 'n bietjie van jou lyf hier styf teen my
Net 'n bietjie van daai husky in jou stem
En dis al wat ek wil hoor, net 'n bietjie, 'n bietjie meer van jou
Net 'n bietjie meer van jou
Jy sien my in die oggend, dis toe jy vir my vra
Sal die liefde ooit genoeg wees om 'n leeftyd saam te dra
Ek sê hoor my naam en sien my staan aan die anderkant van jou
As jy in liefde kan glo, kan jy glo in my en jou
Net 'n bietjie van 'n glimlag langsaan my
Net 'n bietjie van jou lyf hier styf teen my
Net 'n bietjie van daai husky in jou stem
En dis al wat ek wil hoor, net 'n bietjie, 'n bietjie meer van jou
Net 'n bietjie meer van jou
Hart klop, klop net 'n bietjie van my, net 'n bietjie jou
Hart klop, klop Net 'n bietjie van my, net 'n bietjie jou
Hart klop, klop Net 'n bietjie van my, net 'n bietjie jou
Hart klop, klop net 'n bietjie van my, net 'n bietjie jou en
Net 'n bietjie meer van jou
Maar ek hoor jou naam, ek sien jou staan aan die anderkant van my
As die liefde begin groei en ek dink aan jou en my
Net 'n bietjie van 'n glimlag langsaan my
Net 'n bietjie, sê jy's lief vir my
Net 'n bietjie van 'n glimlag langsaan my
Net 'n bietjie van jou lyf hier styf teen my
En net 'n bietjie van daai husky in jou stem
En dis al wat ek wil hoor, net 'n bietjie, 'n bietjie meer van jou
Net 'n bietjie meer van jou
Net 'n bietjie meer van jou
Net 'n bietjie meer van jou
Net 'n bietjie meer van jou
Written by: Deon Laubscher
instagramSharePathic_arrow_out