Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Riana Nel
Composer
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Daar was 'n tyd in hierdie lewe
Wat ek vrede wou maak
Met die hartseer en alleenheid
Wat so hard met my praat
[Verse 2]
Nou sit ek op die vlaktes
Van die ou Transvaal
En elk van my gedagtes
Voel asof hulle verdwaal
[Verse 3]
Na 'n moontlikheid van môre
En 'n hart wat lief kan hê
Sonder twyfel
Dat daar tog 'n rede was
[Verse 4]
Want ek weet dat ek weet hoe jy my soen vanaand
En jou oë styf toe maak
Jy sal my nooit verlaat
[Verse 5]
En ek klou aan jou vas vir lewe en dood
Want ek weet dat ek weet
Ek't 'n tweede kans gekry
[Verse 6]
Daar is spyt in hierdie lewe
Wat jou moedeloos maak
Maar die waarheid wat verenig
Is genoeg om heel te maak
[Verse 7]
Nou staan ons op 'n bladsy
Van 'n ou verhaal
En elk van hierdie woorde
Sal ons rigting nou bepaal
[Verse 8]
Na 'n moontlikheid van môre
En 'n hart wat lief kan hê
Sonder twyfel
Dat daar tog 'n rede was
[Verse 9]
Want ek weet dat ek weet hoe jy my soen vanaand
En jou oë styf toe maak
Jy sal my nooit verlaat
[Verse 10]
En ek klou aan jou vas vir lewe en dood
Want ek weet dat ek weet
'n Tweede kans gekry
[Verse 11]
Net hoe my moed my begewe
Elke tree wat ons gee is gerig na mekaar
Ek was so flou van wanhopigheid toe jy my belowe
Om my hart te bewaar
[Verse 12]
Want ek weet dat ek weet hoe jy my soen vanaand
En jou oë styf toe maak
Jy sal my nooit verlaat
[Verse 13]
En ek klou aan jou vas vir lewe en dood
Want ek weet dat ek weet
[Verse 14]
Want ek weet dat ek weet hoe jy my soen vanaand
En jou oë styf toe maak
Jy sal my nooit verlaat
[Verse 15]
En ek klou aan jou vas vir lewe en dood
Want ek weet dat ek weet
Ek't 'n tweede kans gekry
Written by: Ewald Coleske, Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out