Top Songs By Riana Nel
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek's n sondaar, ek weet
Ek het baie harte seer gemaak, en baie al gebreek
En my gewete is gebrand
Ek het te veel keur gekies teen rede en verstand
[Verse 2]
Maar ek is uitoorlê
Ek het oor gegee aan wie ek is
[Verse 3]
So hou die hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my sou kom
Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed
Dalk is dit vandag net die Here weet
Net die Here weet (Oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh)
[Verse 4]
Ek was verlore, maar nou gevind
En sonder die gewig haal ek asem soos 'n kind
Daar wys 'n vinger na wie ek was
Maar ek het bitter gou geleer, ek is witter as wit gewas
[Verse 5]
Ek sien waar ek behoort
'n Ewigheid van hoop in wie Hy is
[Verse 6]
So hou die hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my sou kom
Dalk is dit nie nou maar ek's gereed
Dalk is dit vandag net die Here weet
Oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh)
[Verse 7]
Oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
Whoa-oh-oh
Sê my wat jy glo aan die einde
Whoa-oh-oh
Die waarheid is jou en myne
[Verse 8]
Ons lewe eers die lug
Die vrede wat my hart verloor
Whoa-oh-oh-oh
Sê my wat jy glo aan die einde
[Verse 9]
Hou die hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my sou kom
Dalk is dit nie nou maar ek's gereed
Dalk is dit vandag net die Here weet
Net die Here weet
Written by: Riana Nel