Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Songwriter

Lyrics

Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies
Sy hou van rugby en krieket
Afrikaanse meisie is sexy en sy weet dit
Sy't die bene, sy't die lyfie
Almal is mal oor Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies weet net hoe
Om 'n boerseun vas te druk tot teen die vloer
Afrikaanse meisies soek 'n volbloedman
'n Man met 'n bakkie of 'n John Deere-trekker
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek 'n boer
En Afrikaanse meisies weet net hoe
En Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek 'n boer
Afrikaanse meisies soek 'n boer
Sy is een deel engel, een deel vrou
Mamma, ek dink ek wil met haar trou
Sy't die bene, sy't die lyfie
Almal is mal oor Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies weet net hoe
Om 'n boerseun vas te druk tot teen die vloer
Afrikaanse meisies soek 'n volbloedman
'n Man met 'n bakkie of 'n John Deere-trekker
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek 'n boer
En Afrikaanse meisies weet net hoe
En Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek 'n boer
Afrikaanse meisies soek 'n boer
(Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies)
Almal is mal oor Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies weet net hoe
Om 'n boerseun vas te druk tot teen die vloer
Afrikaanse meisies soek 'n volbloedman
'n Man met 'n bakkie of 'n John Deere-trekker
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek 'n boer
En Afrikaanse meisies weet net hoe
En Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek 'n boer
(Afrikaanse meisies)
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek 'n boer
Written by: G Steyn
instagramSharePathic_arrow_out