Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
EDEN
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Sy's 'n godin, sy laat jou snak na jou asem
Haar sagte lippe is Ferrari-rooi
Grens aan perfeksie en dit maak haar gevaarlik
Sy is die jagter en ek word die prooi
O, my hart kan dit nie vat nie
En die skote klap
Sy's soos 'n 458 Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet jy veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n 458 Italia
Sy is ontwerp met net die beste lyne
Dom Perignon, dit is hoe sy proe
Nes elke man wens ek sy was ook myne
Nul tot 'n honderd, weet jy hou van spoed
O, my hart kan dit nie vat nie
En die skote klap
Sy's soos 'n 458 Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet jy veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n 458 Italia
O, my hart kan dit nie vat nie
En die skote klap
O, my hart kan dit nie vat nie
Ek is aan die brand
Sy's soos 'n 458 Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet jy veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n 458 Italia
Sy's soos 'n 458 Italia
Sy steel jou asem soos jy kyk vir haar
Jy weet vir haar moet jy veg
Want voor jy sien is sy weg
Net soos 'n 458 Italia
Net soos 'n 458 Italia
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out