Upcoming Concerts for Ivan Roux
Top Songs By Ivan Roux
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ivan Roux
Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
Ek voel nie wat jy
Jy soek dit by my
Jy's net so sexy
Soos Liewe Heksie met 'n besem stok
Kap ons dit om die blok
Kom bietjie nader
Ek's jou Kersvader
Jy's my vakansie
My assuransie as ons bumper stamp
Gaan hierdie sirkus aan en aan
Ons doen dit als vir liefde
Baby, ek voel jou beat
Dis liefde met skop en skiet
Jy's my Beauty en ek's jou Beast
Ons doen dit als vir liefde
Die sneller is klaar getrek
Die koel is al deur die kerk
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk
Jy's medikasie
Dop in my glasie
Jy's my lisensie
My advertensie op jou Instagram
Is ek jou grootste fan?
Jy's my kondisie
Bel die polisie
My favourite pizza
Klavier se Lisa, dis 'n sirkus, lief
Stop dit asseblief-blief-blief
Ons doen dit als vir liefde
Baby, ek voel jou beat
Dis liefde met skop en skiet
Jy's my Beauty en ek's jou Beast
Ons doen dit als vir liefde
Die sneller is klaar getrek
Die koel is al deur die kerk
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk
Jy's my morfien
My kafeïen
Jou rollercoaster pomp adrenalien
Ons doen dit als vir liefde
Baby, ek voel jou beat
Dis liefde met skop en skiet
Jy's my Beauty en ek's jou Beast
Ons doen dit als vir liefde
Die sneller is klaar getrek
Die koel is al deur die kerk
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk
Written by: Gerhard Steyn