Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Chris Steyn
Chris Steyn
Lead Vocals
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Isabella Coleske
Isabella Coleske
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sien jy kyk vir my van oor kant die tafel
Is dit net ek of staan die tyd ook vir jou stil?
Die plek is vol maar dis net ek en jy
Ek en jy
[Verse 2]
Nou speel daai liedjie wat jy so in die kar sing
Woord vir woord kruip jy in my hart in
Buite raas dit maar ek hoor net jou stem
Jou stem
[Chorus]
So sing dan saam, skree my naam
Skeer my op en vat my saam
Waar jy gaan bly 'n deel van jou
So speel dan saam, hou net aan
Jou woorde is min maar ons skryf saam
So kyk weer in my oë
Kyk weer in my oë en roep my naam
[Verse 3]
Terwyl jy weg is staan die tyd nog vir my stil
In daai oomblik en ek sal nog vir jou wil
Sing van my hart en wat ek rerig voel
Wat ek voel
[Verse 4]
Ek hoor jou stem weergalm in my kop (In my kop)
Woorde kom steeds uit kan dit nie stop
Buite reën dit maar my hart hou aan klop (Aan klop)
Bly klop (Bly klop)
[Chorus]
So sing dan saam, skree my naam
Skeer my op en vat my saam
Waar jy gaan bly 'n deel van jou
So speel dan saam, hou net aan
Jou woorde is min maar ons skryf saam
So kyk weer in my oë
Kyk weer in my oë en roep my naam
[Verse 5]
Oh roep my naam
Woorde gaan net aan
Aan en aan en aan
[Chorus]
So sing dan saam, skree my naam
Skeer my op en vat my saam
Waar jy gaan bly 'n deel van jou
So speel dan saam, hou net aan
Jou woorde is min maar ons skryf saam
So kyk weer in my oë
Kyk weer in my oë en roep my naam
[Verse 6]
Kyk weer in my oë
So kyk weer in my oë en roep my naam
Written by: Isabella Coleske
instagramSharePathic_arrow_out