Top Songs By Riana Nel
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Lead Vocals
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek wonder oor die dae wat ek gehad het as kind
Ek wonder oor die letsels wat ek steeds op my lyf vind
Ek wonder oor die gebeurtenisse wat ek nie oor wil dink
Ek wonder, ek wonder sommer
[Verse 2]
Ek wonder oor die dinge wat my hart so pla
Al die antwoorde van die Here, en waaroor ons praat
Ek wonder oor hierdie dinge innie aande laat
Ek wonder oor die dinge wat niemand oor praat
[Chorus]
En ek sê
In Jesus naam ek's vry
Ek het identiteit gekry
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam
Kan ek wees wie ek moet wees
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
[Verse 3]
Ek wonder oor die leuens wat die duiwel vertel
Ek wonder oor die kere wat ek geglo het wel
Ek wonder oor die erosie in my denke dis mal
Ek wonder hoe diep ek in onwaarheid kan val
[Chorus]
En ek sê
In Jesus naam ek's vry
Ek het identiteit gekry
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam
Kan ek wees wie ek moet wees
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
[Verse 4]
Nou's ek vry, U vergewe my
Al die dinge en al die mense wat my onder wou kry
Nou's ek vry, ek vergewe my
Al die dinge en al die mense wat my na U toe moes lei
Nou's ek vry
[Chorus]
Om te sê
In Jesus naam ek's vry
Ek het identiteit gekry
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam ( Ek sê dit in Sy naam)
Kan ek wees wie ek moet wees ( Wees wie ek moet wees )
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
Written by: Riana Nel