Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
EDEN
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer

Lyrics

Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet
Dit voel so goed
Ja, jy het my laat wakker raak
En liefde kon toe liefde raak oor jou
Nooit gedink ek sou kon sê nie
Dat ek alles het wat ek wou hê nie
Iemand wat my lief het nes ek is
As ek weggaan my so baie mis
En my elke dag by jou wil hê
Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet
Dit voel so goed
En ek het eers 'n mens geraak
Toe jy en ek mekaar aanraak, ja
Liefde was eers liefde toe jy vir my sê
Ek wil jou hê
Ja, jy het my laat wakker raak
En liefde kon toe liefde raak oor jou
As jy ooit van my sou weggaan
Sal ek nie weer liefhê nie
Want niemand, niemand anders sal my so laat voel
En als verstaan wat ek bedoel
En soene gee soos net jy kan
Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet
Dit voel so goed
En ek het eers 'n mens geraak
Toe jy en ek mekaar aanraak, ja
Liefde was eers liefde toe jy vir my sê
Ek wil jou hê
Ja, jy het my laat wakker raak
En liefde kon toe liefde raak oor jou
Jy leer my, inspireer my, elke keer jy
Niemand anders sal my ooit so ken
Niemand sal my hart weer wen nie
Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet
Dit voel so goed
En ek het eers 'n mens geraak
Toe jy en ek mekaar aanraak, ja
Liefde was eers liefde toe jy vir my sê
Ek wil jou hê
Ja, jy het my laat wakker raak
En liefde kon toe liefde raak oor jou
En liefde kon toe liefde raak oor jou
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out