Upcoming Concerts for Kurt Darren
Featured In
Top Songs By Kurt Darren
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Songwriter
Willie van der Merwe
Songwriter
Lyrics
Jy ek ons
Al die koue gesprekke
En koffie voor die kaggel vuur
Laat my hart soos ʼn byekorf gons
As jou woorde my insluk
En toevou tot in die oggend uur
Al die vreugde wat jy is
Kyk die liefde in my mis
Jy's die rots waaroor ek
Myself breek
Jy's my papsopwinterwaternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag-lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het ʼn kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
ʼn Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Ek dink aan jou
Met jou oë so blou
Is jy die mooiste vrou
In die hele Wes-Kaap
En ek wonder nou
Of ʼn engel so onskuldig lyk
Soos jy as jy slaap
In ʼn tas pak ek die hoop
Dat jou hart myne raak sal loop
Jy's die rots waaroor ek
Myself breek
Jy's my papsopwinterwaternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag-lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het ʼn kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
ʼn Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Meer as alles
Meer as alles
Meer as alles
Wil ek met jou deel
Meer as alles
Meer as alles
Meer as alles
Wil ek met jou deel
ʼn Bietjie van jou is net te veel
Jy's my papsopwinterwaternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag-lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het ʼn kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
ʼn Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Jy's my papsopwinterwaternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag-lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het ʼn kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
ʼn Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Jy was my papsopwinterwaternat
Rooikop groen-oog meisie wat
My kon breek met een glimlag
Nou wag ek maar
Vir ʼn somers dag
Written by: Hugo Ludik, Willie van der Merwe