Top Songs By Ampie
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ampie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ampie
Songwriter
Lyrics
Sy dra net animal fur
'n Prada bril, Calvin Klein for her
Sy rol met die nuwe iPad
Diesel jeans, sy's baie werd
Sy date 'n aktuaris wat ophou praat tot sy klaar is
Sy skryf met 'n Montblanc-pen
Vegas het sy reeds verken
Sy's nie by nie
Nie vir my nie
Kan my nie kry nie
Ek soek 'n plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein, 'n rook sein
Wat vêr in die lug verdwyn
'n Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Sy dra 'n John Deere-hoed
Werk op die plaas in haar ou gumboots
Sy ry in 'n groot geel trok
Skape, beeste agterop
Sondae is sy moeg gewerk
Kry weer krag by die ou klipkerk
Dans as dit reën op haar ou sinkdak
Want dit bring weer hoop as dit moeilik raak
Sy is myne
So verleidelik
Laat ek verduidelik
Ek soek 'n plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein, 'n rook sein
Wat vêr in die lug verdwyn
'n Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Op 'n ou grondpad het my kar gaan staan
En om die draai kom 'n geel trok aan
Sy trap die rem, ek hoor die brieke kraak
So deur die stof kom 'n engel aan
Plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein, 'n rook sein
Wat vêr in die lug verdwyn
'n Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Sy's my lewe
Ek's so tevrede
Met goeie rede
Sy's my lewe
Plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Ry trein, 'n rook sein
Wat vêr in die lug verdwyn
'n Meisie wat my hart laat klop
Met haar oë dit weer laat stop
'n Plain Jane, hart klein
Bly op 'n plaas op Matjiesfontein
Written by: Ampie