Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lead Vocals
Snotkop
Snotkop
Lead Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Ernst Kleinhans
Ernst Kleinhans
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Songwriter
Don Kelly
Don Kelly
Songwriter
Dan Green
Dan Green
Songwriter
Francois Henning
Francois Henning
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Go DJ, go DJ, go
Go DJ, go DJ, go
Go DJ, go DJ, go
Dubbel vir die DJ
Dubbel vir die DJ
[Verse 2]
Ek het nie veel verwag van die aand
Die wêreld het gedraai soos beplan
Toe sien ek jou daar eenkant staan
Met jou voete geplant
Geplant
[Verse 3]
Het nie gedink die songs is jou vibe nie
Het nie gedink jy’s deel van my tribe nie
Met elke liewe song wat gespeel word sing jou lippe saam
Saam
[Verse 4]
En ons sing saam, saam, saam
Ons ken al die woorde
En ons sing saam, saam, saam
[Verse 5]
Brandewyn en ons sing Kaptein
Baby tjoklits en ‘n Naweeklyf
17 Shots
Gooi ‘n dubbel vir die DJ
[Verse 6]
Boerepompie is die Nonna skaam
Lyf teen lyf ek wil dorp toe gaan
Vuur op die water
‘n Dubbel vir die DJ
‘n Dubbel vir die DJ nou
[Verse 7]
Hoe gou het hierdie party begin
Die DJ vat ons saam vir ‘n spin
Met elke liewe song wat gespeel word
Sing ek en jy saam
Saam
[Verse 8]
Nou wil ek nie huis toe gaan nie
So lekker kon dit nooit beplan nie
Ek wil net die hele tyd dans
Hierdie aand onthou
Nou
[Verse 9]
En ons sing saam, saam, saam
Ons ken al die woorde (Go Dj, go DJ, gooi)
En ons sing saam, saam, saam
[Verse 10]
Brandewyn en ons sing Kaptein
Baby tjoklits en ‘n Naweeklyf
17 Shots
Gooi ‘n dubbel vir die DJ
[Verse 11]
Boerepompie is die Nonna skaam
Lyf teen lyf ek wil dorp toe gaan
Vuur op die water
‘n Dubbel vir die DJ
‘n Dubbel vir die DJ nou
[Verse 12]
‘n Lekker saamsing tune is ’n hart-magneet
En 'n DJ weet hy weet ons kan die woorde nie vergeet nie (Hey)
Ons kan die lekker mos nie meet nie (Hey)
[Verse 13]
So DJ maak die parkie vir my oop, oop
Looi die liedjie laat die litte lekker loop, loop
Gooi 'n dubbel vir die DJ (Een, twee)
Gooi 'n dubbel vir die DJ (Looi, looi)
[Verse 14]
En ons sing saam, saam, saam
Ons ken al die woorde (Go Dj, go DJ, gooi)
En ons sing saam, saam, saam (Go DJ, go DJ, go, go DJ, go DJ, go)
[Verse 15]
Pens en Pooitjies laat die Potte prut
Doef Doef laat Skarumba sit
Dans op die tafels
‘n Dubbel vir die DJ
[Verse 16]
Rock daai lyfie in geskeurde jeans
Dames doen dit laat die manne sien
Hokaai stop die lorrie
'n Dubbel vir die DJ
[Verse 17]
Brandewyn en ons sing Kaptein
Baby Tjoklits en ‘n Naweeklyf
17 Shots
Gooi 'n dubbel vir die DJ
[Verse 18]
Boerepompie is die Nonna skaam
Lyf teen lyf ek wil dorp toe gaan
Vuur op die water
‘n Dubbel vir die DJ
‘n Dubbel vir die DJ nou
Written by: Dan Green, Don Kelly, Francois Henning, Kurt Darren
instagramSharePathic_arrow_out