Lyrics
In die oorlog tussen jou en my
Vat jy die swaard en los die skuld by my
Trane vloei harte bloei
Kom ons soen en maak vir ewig op
Dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop
Laat val die brug en vat my terug
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Ware liefde maak alles reg
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Twee is beter as een
Deur elke oorlog wat ek veg teen jou
Jy maak my mal maar ek bly mal oor jou
My mure val jou mure val
Hoekom vuur ons hierdie pyle af
Hoeveel aande moet ons hier deur gaan
Dit maak net seer weer en weer
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Ware liefde maak alles reg
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Sonder jou is ek niks nie
Sonder jou is ek stof
Sonder jou is ek niks nie
Sonder jou
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Ware liefde maak alles reg
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Twee is beter as een
Yeah-yeah
Yeah
Written by: Brendan Peyper, Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee