Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Marissa
Marissa
Performer
Marissa van Staden
Marissa van Staden
Vocals
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Keyboards
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Background Vocals
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Marissa van Staden
Marissa van Staden
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Franzel van Huyssteen
Franzel van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Staan op saam die son
Hier’s ‘n lekker dag wat kom
‘n Koppie koffie in die kan
Hier kom ‘n plan
En dit sit my liggies aan
Pak hom by die horings
Ek’s nie bang vir dorings
Wys vir my ‘n goeie tyd
Kom ons haak uit
En kyk of daar ‘n vissie byt
Maak dit los, steek dit aan
Bring die goeie tye
Laat dit goed gaan
Laat ons vanaand ‘n doppie skink en laat dit klink op die week
En ek weet dis amper naweek, maar dis tyd vir ‘n breek
Kom ons steek ‘n vuurtjie aan
En laat dit goed gaan
Kom al die dames en die manne van die stad tot die plaas
Ek wil hoor hoe almal saamsing ek wil hoor hoe ons raas
Kom ons blaas ‘n vuurtjie aan
En laat dit goed gaan
Tel minute af
Gaan ons byt of gaan ons blaf
Of gaan ons sit en huil vir die maan
Draai oop die kraan
Laat dit loop voor ons staan
Jaag na waar ek hoort
Waar die goeie tye loop
Ek sien al hoe die vuurtjie brand
Dop in die hand
Ons wys weer ons goeie kant
Maak dit los, steek dit aan
Bring die goeie tye
Laat dit goed gaan
Laat ons vanaand ‘n doppie skink en laat dit klink op die week
En ek weet dis amper naweek, maar dis tyd vir ‘n breek
Kom ons steek ‘n vuurtjie aan
En laat dit goed gaan
Kom al die dames en die manne van die stad tot die plaas
Ek wil hoor hoe almal saamsing ek wil hoor hoe ons raas
Kom ons blaas ‘n vuurtjie aan
En laat dit goed gaan
Spring agter op my bakkie
Met vellies of met plakkies
Laat dit goed gaan
Goed gaan
Vanaand gee ons nie om nie
Dit maak nie saak wie kom nie
Laat dit goed gaan
Maak ‘n bietjie spasie
En skink vir jou ‘n glasie
Laat dit goed gaan
Goed gaan
So kom ons steek ‘n vuurtjie aan
Maak dit los, Steek dit aan
Bring die goeie tye
Laat dit goed gaan
Laat ons vanaand ‘n doppie skink en laat dit klink op die week
En ek weet dis amper naweek, maar dis tyd vir ‘n breek
Kom ons steek ‘n vuurtjie aan
En laat dit goed gaan
Kom al die dames en die manne van die stad tot die plaas
Ek wil hoor hoe almal saamsing ek wil hoor hoe ons raas
Kom ons blaas ‘n vuurtjie aan
En laat dit goed gaan
So kom ons steek ‘n vuurtjie aan
En laat dit goed gaan
Written by: Franzel van Huyssteen, Marissa van Staden, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out