Featured In
Top Songs By Karlien Van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
Dis in jou lag, dis in jou kyk vir my
Dis in jou, hallo en hoe jy praat met my
Dis in jou oë en op jou lippe, jy
Weet altyd hoe om dit reg te kry
Jy hang hom teen die kas
Met oopgetrekte das
Kyk dadelik in hom vas as ek opstaan
Word wakker met 'n glimlag
Maak gewoonlik my dag
Al is jy nie hier sal ek vir jou wag
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
Dis in jou hart, dis in jou lief vir my
Dis in jou soene en hoe jy kyk na my
Jou hele mens en wat jy doen vir my
Die beste ek, die beste jy
Jy hang hom teen die kas
Met oopgetrekte das
Kyk dadelik in hom vas as ek opstaan
Word wakker met 'n glimlag
Maak gewoonlik my dag
Al is jy nie hier sal ek vir jou wag
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy
Jy doen dit want jy weet wat jy later kry
Miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy
Jy doen dit want jy weet wat jy later kry
Miljoene rooilipsoene
Miljoene rooilipsoene
Written by: Johan Oberholzer