Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Songwriter
Johan Voster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ewald Coleske
Producer
Johan Voster
Producer
Lyrics
Jy sê dit is verby
Jy sê jy kan nie langer bly
Met my hart hier in jou hande
Weet ek jy moet gaan
Ek wens ek kon jou hou
Ek wens ek was 'n beter ou
As dit jou laaste aand by my is
Wil ek jou nie laat gaan
En nou staan jy voor my, oh
Jy maak my knieë lam, oh
Jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my, oh
Jy maak my knieë lam, oh
Ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy kan sê jy's lief vir my
Ek wens jy kan verstaan
Hoe mis ek al ons tye saam
Ek mis jou hande deur my hare
Hoe kan ek jou laat gaan?
Ek sien jou in die reën
Ek sien hoe jy jou hart uitleen
En ek wens na al die seerkry
Sien jy ek's die een
En nou staan jy voor my, oh
Jy maak my knieë lam, oh
Jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my, oh
Jy maak my knieë lam, oh
Ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy kan sê jy's lief vir my
Net lief vir, net lief vir my
Net lief vir, net lief vir my
Net lief vir
Ek soek jou naby my
En nou staan jy voor my, oh
Jy maak my knieë lam, oh
Jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my, oh
Jy maak my knieë lam, oh
Ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy kan sê jy's lief vir my
(Oh, jy maak my knieë lam)
Sê jy's lief vir my
(Oh, jy haal die wind hier uit my seile)
Sê jy's lief vir my
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my, oh
Jy maak my knieë lam, oh
Ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy sê jy's lief vir my
Written by: Ewald Coleske, Johan Voster