Featured In
Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Composer
Machiel Roets
Composer
Lyrics
[Verse 1]
As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy wat in my kop bly
En in my drome en in my hart voel ek jou
[Verse 2]
Want agter mure, vleeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in 'n oomblik weet ek als is oukei
[Verse 3]
Oe, ek kan nie wag nie, meer om jou te sien nie
Nie nog 'n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie
[Chorus]
My hart behoort nou net aan jou, liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het, my wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou, liefling net aan jou
Ek's vir ewig en vir altyd joune, my wêreld draai, my lewe draai om jou
[Verse 4]
Dit is so moeilik om te verduidelik
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik
Dat ek verlief is en dit als gaan oor jou
[Verse 5]
Want agter mure, vleeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in 'n oomblik weet ek als is oukei
[Verse 6]
Oe, ek kan nie wag nie, meer om jou te sien nie
Nie nog 'n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie
[Chorus]
My hart behoort nou net aan jou, liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het, my wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou, liefling net aan jou
Ek's vir ewig en vir altyd joune, my wêreld draai, my lewe draai om jou
[Verse 7]
En as storms in my hart kom breek, weet ek jy is daar
Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak
[Chorus]
My hart behoort nou net aan jou, liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het, my wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou, liefling net aan jou
Ek's vir ewig en vir altyd joune, my wêreld draai, my lewe draai om jou
Written by: Bobby van Jaarsveld, Machiel Roets