Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Liza Nel
Vocals
Hugo Ludik
Programming
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Ricus Nel
Guitar
Emil Paul
Background Vocals
Brendan Ross Campbell
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Liza Nel
Composer
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Composer
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
Lyrics
Hy moet hou van boek lees
Moet 'n metro-man wees
Met sy pak en strikdas
Sal hy mooi by jou pas
Maar ek soek ietsie anders
As wat hulle wil hê
Ek soek ietsie sterker
Grof en bitter lekker
Mmmm ek weet hy’s lekker
Die bosveld is sy droom
Hy hou van kaalvoet dans onder die dooringboom
Die lewe saam met jou 'n regte boere-duet
Dis hoekom ek jou lief het
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
Dra vellies en 'n kortbroek op 'n eerste date
Vat my uit na die Spur om rugby te kyk
Sê ek ruik soos lemoene in die somertyd
Het hy my probeer vry in my pa se huis
Sê ek tick elke boks op sy ma se lys
Laat my lag as ek huil ja dis 'n feit
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
Myne hou van hengel
Praat 'n bietjie mengels
Dink hy’s 'n groot wildjagter
Hart is eintlik sagter
Sy tan is altyd two-tone
Ek like wat ek het
Ek like myne sterker
Soet maak stout so lekker
Mmmm hy’s bitter lekker
Ek’s gekwes met bossindroom
Sal kaalvoet saam jou dans onder die dooringboom
Die lewe saam met jou 'n regte boere-duet
Dis hoekom ek jou lief het
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
Dra vellies en 'n kortbroek op 'n eerste date
Vat my uit na die Spur om rugby te kyk
Sê ek ruik soos lemoene in die somertyd
Het hy my probeer vry in my pa se huis
Sê ek tick elke boks op sy ma se lys
Laat my lag as ek huil ja dis 'n feit
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
Dra vellies en 'n kortbroek op 'n eerste date
Vat my uit na die Spur om rugby te kyk
Sê ek ruik soos lemoene in die somertyd
Het hy my probeer vry in my pa se huis
Sê ek tick elke boks op sy ma se lys
Laat my lag as ek huil ja dis 'n feit
My bok doen als verkeerd op die regte tyd
Written by: Don Kelly, Hugo Ludik, Liza Nel, Nicholas Jordaan