Featured In
Top Songs By Christia Visser
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Vocals
Brendan Peyper
Vocals
Elandré
Vocals
Refentse
Vocals
Murray Lubbe
Keyboards
Dirk van Niekerk
Keyboards
Floors Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elandré
Composer
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande
Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte
Vernuwing vergader, die wind breek die wolke
Die maan en die sterre trek golwe weer nader
[Verse 2]
Lank of kort, breed of nou, harde klippe kou
Deur die stof en die reën
Dit is dit, geen berou, kyk wat die lewe hou
Dis maak of breek
[Verse 3]
Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak, ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak
[Verse 4]
Jare en jare net deel van die skare
My lot het verander ek lewe net harder
Ek lewe net harder
Net te besonders om te bekommer
Geen tyd om te bewe te besig om te lewe
Dankie vir die kere
[Verse 5]
Want lank of kort, breed of nou, harde klippe kou
Deur die stof en die reën
Dit is dit, geen berou, kyk wat die lewe hou
Dis maak of breek
[Verse 6]
Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak, ons maak saak
[Verse 7]
Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby
Nou 'n reus waar soveel ander krag, moed en skuiling kry
Daar is meer as sien en glo
Hou jou kop op na bo
Ongeraak, ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak
[Verse 8]
Jy gaan my nie sê nie wat ek vir my wil hê nie
Kyk mooi, ons gaan nie lê nie, soms koffie, soms Bacardi
Jy't een legende-lewe, soek en vind jou rede
Kyk hoe skop ons weer en weer die deure
[Verse 9]
Sê jy's lus vir die lewe
Lus vir die lewe
Ongeraak, ons maak saak
Written by: Elandré, Niel Schoombee