Music Video

Juanita Du Plessis feat. Snotkop - Ruk Die Dam (Official Music Video)
Watch Juanita Du Plessis feat. Snotkop - Ruk Die Dam (Official Music Video) on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Vocals
Snotkop
Snotkop
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composer
F du Plessis
F du Plessis
Composer
Francois Henning
Francois Henning
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Al my vrinne kom luister gou
Die aap is uit die mou
Ek het hom baie mooi gevra
Hy sê toe net awê-ê-ê
Ek's daar
Sê my net wanneer en waar
Al my aandag het ek in matriek gegee
Aan haar poster teen my deur
Op Mengelmoeskardoes gerock
En Ska-rumba was my jam
Oh, flip
En so het ek matriek gepluk
Maar niks kon ons keer
Saam maak ons die party seer
Want ons ruk uit
Ons ruk die dam
Ons ruk uit
Onder die eend se mmm uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die voete
Ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou enduit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Nou sy parmantigheid
Dit laat jou net eenkeer kyk
Dis 'n erg aansteeklikheid
As hy jou al sy moves
Kom wys
Dis Snotkop in die huis
By die werk kry ek mooi niks gedoen
Juanita is op YouTube
Die kantoor op Patayo afgebreek
Hambamba was my jam
Oh, crap
En so verloor ek toe my werk
Maar niks kon ons keer
Saam maak ons die party seer
Want ons ruk uit
Ons ruk die dam
Ons ruk uit
Onder die eend se mmm uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die voete
Ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou enduit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Ek sê ooh
Kom sê vir my
Kan ek lekker saam met jou in jou ou Volla ry?
Sy sê ooh
Kom klim maar in
Dan drop ons hierding net soos 'n Disprin
Ek sê ooh
Is 'n lekker ding
Jy laat my sommer voel net soos 'n kaalvoetkind
Sy sê ja
Laat ek jou wys
Spring in dan raak ons cool soos Koos Kombuis
Want ons ruk uit
Ruk die dam
Ons ruk uit
Onder die eend se mmm uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die voete
Ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou enduit
Net vir vanaand
Want ons ruk uit
Ons ruk die dam
Ons ruk uit
Onder die eend se mmm uit
Net vir vanaand
Pak uit
Ja, al die voete
Ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou enduit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Written by: F du Plessis, Francois Henning, Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out