Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Marissa
Marissa
Performer
Marissa van Staden
Marissa van Staden
Vocals
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Marissa van Staden
Marissa van Staden
Composer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

(Want as die plaas byt
Kom die rooikat uit)
Hy sê hy’t alles
Wat haar hart begeer
Groot huis, klein hondjie
En nog soveel meer
Soveel meer
Hy boer met nommers
Altyd ge-suite en tie
Ek dink ek like hom
Ek hoop net hy kan braai
Want as hy braai maak ek die slaai
Sê my net een ding
Weet jy waarvoor laat jy jou in?
Want as die plaas byt
Kom die rooikat uit
Sy’s meer gevaarlik
As die groot 5
As sy jou soen
Wat gaan jy doen
As die plaas byt
Sink jy jou tande in
Kan nie genoeg kry
Van ‘n lekker ding
Jy sal voel
Wat ek bedoel
As die plaas
As die plaas byt
Hy is die hele
Pakkie volgens die boek
Paleis, chihuahua
Nie rerig wat ek soek
Nie rerig wat ek soek nie
As hy net saam met
My sal plaas toe kom
Dink ek hy sal dalk
Sien ek’s bedoel vir hom
En as hy bly
Is hy bedoel vir my
Sê my net een ding
Weet jy waarvoor laat jy jou in?
Want as die plaas byt
Kom die rooikat uit
Sy’s meer gevaarlik
As die groot 5
As sy jou soen
Wat gaan jy doen
As die plaas byt
Sink jy jou tande in
Kan nie genoeg kry
Van ‘n lekker ding
Jy sal voel
Wat ek bedoel
As die plaas byt
Proe dit soos mieliebrood en konfyt
’n Bietjie boeretroos en ouma se beskuit
Is jy in of is jy uit
Sê my net een ding
Weet jy waarvoor laat jy jou in?
Want as die plaas byt
Kom die rooikat uit
Sy’s meer gevaarlik as
Die groot 5
As sy jou soen
Wat gaan jy doen
Want as die plaas byt
Kom die rooikat uit
Sy’s meer gevaarlik as
Die groot 5
As sy jou soen
Wat gaan jy doen
As die plaas byt
Sink jy jou tande in
Kan nie genoeg kry
Van ‘n lekker ding
Jy sal voel
Wat ek bedoel
As die plaas
As die plaas byt
Written by: Hugo Ludik, Marissa van Staden, Nicholas Jordaan, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out