Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Refentse
Refentse
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Refentse Morake
Refentse Morake
Composer
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

Hier kom die Filistyne
Hulle kom weer vir ons jok
Praat van vry en veilig leef
En plaas ons in 'n hok
Verlos my van jou grendel
Verlos my van jou slot
Vry van alle grense
En gister se komplot
Ek gee vir jou my woorde
Ek belowe jou my hart
Ek gee jou my generasie
Liefdegenerasie
Ek gee jou my gedagtes
Ek belowe jou die lig
Ek gee jou my generasie
Liefdegenerasie
Ek's seker daar's 'n rede
Maar ek kan dit nie verstaan
Soms sing 'n lied van vrede
En niemand pik 'n traan
Sing jy 'n lied van blomme
Sing jy 'n lied van geld
Maak 'n beeld van jou verlede
En los hom in die veld
Ek gee vir jou my woorde
Ek belowe jou my hart
Ek gee jou my generasie
Liefdegenerasie
Ek gee jou my gedagtes
Ek belowe jou die lig
Ek gee jou my generasie
Liefdegenerasie
Ek seg nie namens mense nie
Ek praat maar slegs my hart
Ek voel die pot is mis gesit
En kinders volg die trant
Generasie
Kom maak geraas hier
Kom sing 'n lied van blomme
Kom wandel in geluk
Kom bou my land se toekoms
Van ploeter tot geluk
Generasie
Kom maak geraas hier
Ek gee vir jou my woorde
Ek belowe jou my hart
Ek gee jou my generasie
Liefdegenerasie
Ek gee jou my gedagtes
Ek belowe jou die lig
Ek gee jou my generasie
Liefdegenerasie
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Elandré Schwartz, Marc Brendon, Refentse Morake
instagramSharePathic_arrow_out