Music Video

Juanita du Plessis - Lief vir jou (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch Juanita du Plessis - Lief vir jou (OFFICIAL MUSIC VIDEO) on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Jy't jou hele hart aan my toevertrou
Dis die mooiste geskenk tussen my en jou
En ek sal alles doen om jou gelukkig te maak
Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel
Want my hele hart is vir jou bedoel
Ek wil hê die hele wêreld moet weet
Oor die wye vlaktes oor die kranse
Wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
(Lief vir jou)
Mag elke eggo jou herinner
Dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Ons sal nooit kan weet wat môre bring
Maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing
Kom ons gaan haal elke ster wat wink
Ek sal dit elke dag sê dat jy dit hoor
Want sonder jou by my bly niks meer oor
Ek wil hê die hele wêreld moet weet
Oor die wye vlaktes
Oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
(Lief vir jou)
Mag elke eggo jou herinner
Dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Ou-ou-ou
Ou-ou-ou
Ou-ou-ou
So lief vir jou
Oor die wye vlaktes
Oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
(Lief vir jou)
Mag elke eggo jou herinner
Dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out