Featured In
Top Songs By Juanita du Plessis
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Vocals
Theuns Jordaan
Vocals
Franja Du Plessis
Background Vocals
Stass
Performer
Denny Lalouette
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Composer
F du Plessis
Composer
Franja Du Plessis
Co-Arranger
Stass
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juanita du Plessis
Co-Producer
Stass Music
Producer
Franja Du Plessis
Co-Producer
Stass
Assistant Mixing Engineer
Lyrics
Die horison het oopgevou voor my
Oor my
Die somerwind het jou ingedra
En neergesit reg voor my
My stofpad kry weer groenigheid by jou
Oor jou
Die Suiderkruis in jou hart wys my
Die plek wat ek onthou
Jy's die stem in die stilte wat agterbly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agterbly
Na al die nag se geraas om my
'N oase in die droeë woestyn Is jy
Vir my
In die holte van jou arms is waar
My hart weer water kry
Hierdie swerwer het 'n huis gekry in jou
Langs jou
My voete ken die spore na
Jy wat my regop hou
Jy's die stem in die stilte wat agterbly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agterbly
Na al die nag se geraas om my
Daar waar my hart weer sy ritme kry
Jy's die krag wat hier in my bly
Daar waar my siel weer sy rusplek kry
Daar lê jou spore hier binne my
Jy's die stem in die stilte wat agterbly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agterbly
Na al die nag se geraas om my
Jy's die stem in die stilte wat agterbly
Na al die nag se geraas om my
Written by: F du Plessis, Juanita du Plessis