Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ilán van Staden
Ilán van Staden
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
Composer
Nadia Beukes
Nadia Beukes
Composer
David de Villiers
David de Villiers
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Voel jy ook soms die diepe waters roep jou naam uit?
Dit trek jou terug na dit wat jy nog altyd was
Op ‘n jagtog om ‘n vuur
‘n Nuwe horison blink weer in jou visier
En as dit brand dan moet jy toegee tot die roepstem
Is dit net selfsug is die roepstem jou alleenstem
Sê jou goodbyes en lekker slaap
Vat weer die langpad na jou vryheid toe ou maat
Want 'n man moet ontlaai, ai ai ai
Om 'n vuur of 'n braai, ai ai ai
Laat die wêreld vergaan
Trek die bosveld weer aan
Want ‘n man moet ontlaai
Want 'n man moet ontlaai, ai ai ai
Voor die haan jou wakker kraai, ai ai ai
Is jy uit in die veld?
Jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai
En as die stilte van die bosveld begin fluister
En my laat twyfel oor die man wat ek moes wees
Hoor ek die woorde van my pa
Wat sê, sal jy ons erfenis nou verder dra?
Sal jy my sê wat jy wil hê uit hierdie lewe
En die ding waarvoor jy asem weg sal gee
En my wens vir jou my kind
Dat onvoorwaardelike liefde jou sal vind
Want 'n man moet ontlaai, ai ai ai
Om 'n vuur of 'n braai, ai ai ai
Laat die wêreld vergaan
Trek die bosveld weer aan
Want ‘n man moet ontlaai
Want 'n man moet ontlaai, ai ai ai
Voor die haan jou wakker kraai, ai ai ai
Is jy uit in die veld?
Jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai
Voel jy ook soms die diepe waters roep jou naam uit?
Dit trek jou terug na dit wat jy nog altyd was
Op ‘n jagtog om ‘n vuur
‘n Nuwe horison blink weer in jou visier
Want 'n man moet ontlaai, ai ai ai
Om 'n vuur of 'n braai, ai ai ai
Laat die wêreld vergaan
Trek die bosveld weer aan
Want ‘n man moet ontlaai
Want 'n man moet ontlaai, ai ai ai
Voor die haan jou wakker kraai, ai ai ai
Is jy uit in die veld?
Jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai
Is jy uit in die veld?
Jy’s weer gister se held
Want ‘n man moet ontlaai
Written by: David de Villiers, Jacomien De Wet, Johan Vorster, Nadia Beukes
instagramSharePathic_arrow_out