Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer

Lyrics

Word wakker elke oggend
Met 'n briefie hier in my kop
Maar daar is nie 'n naam of 'n terug adres op
Gelos vir my in drome
Gelos vir my deur jou
Ek voel dit in jou kyke
Ek hoor dit in jou stem
Dis heeltemal te beautiful
Om dit te wil ontken
Daai briefies in my drome
Jy, kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal
Ja, ekke weet dat jy
Voel hoe maak jy sin by my
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal
Dat jy daai brief wou skryf
Word wakker elke oggend
Met 'n briefie teen my deur
Die handskrif bly dieselfde maar die liefde al hoe meer
Dis nie meer in my drome
Dis nie meer in my kop
Lewe is 'n oogwink
En dan is dit verby
So min dat mens jou hart se middel in 'n ander kry
Daai briefies in my drome
Dra elke een by my
Jy, kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal
Ja, ekke weet dat jy
Voel hoe maak jy sin by my
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal
Dis meer as wat ons ooit sal weet
Teveel vir een, net reg vir twee
Belowe ek sal alles gee
Vir jare lank se briefies teen die deur
Jy, kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal
Ja, ekke weet dat jy
Voel hoe maak jy sin by my
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal
Dat jy daai briewe skryf
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal
Dat jy daai briewe skryf
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out