Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Ray Dylan
Songwriter
Piet Farrell
Piet Farrell
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Hier in jou skaduwee is my weer begin
Jy is die mooiste ding waaroor ek sing
Jy het daai lang, skraal bene en daai sexy moves
Het jy my hart gewen
[Verse 2]
Jy't my lus geblus, jy't my siel kom wys
Jy't my vasgepen, jy't my heel van stryk
Dis jou smile, dis jou look
Dis jy wat my huis toe bring
[Chorus]
Mmh, by jou voete lê, my hart se punt
Hier by jou voete lê, als wat ek wil sê
Dis wat my hart wil hê
My baby, solank ek by jou voete lê
[Verse 3]
En by jou voete lê in als wat ons doen
Net by jou voete lê, jy's een uit 'n miljoen
En ek wil jou kom sê
Vir altyd en ewig by jou voete lê
[Verse 4]
As die son gaan slaap en ek's moeg en flou
En ek's myle weg, ja, myle van jou
Ek kan nie meer, meer sonder jou soene
[Verse 5]
En my selfoon lui, ek hoop dis jy
Maar dis net die baas hier op die U.S.-plaas
Hy maak 'n groot geraas en dis alles net oor sy miljoene
[Chorus]
By jou voete lê, my hart se punt
Hier by jou voete lê, als wat ek wil sê
Dis wat my hart wil hê
My baby, solank ek by jou voete lê
[Chorus]
En by jou voete lê in als wat ons doen
Net by jou voete lê, jy's een uit 'n miljoen
En ek wil jou kom sê
Vir altyd en ewig by jou voete lê
[Verse 6]
Mmh, ek weet die son trek water
En die tyd kom nader
Ek wil jou hê
Jy weet net wat ek nou gaan sê
[Chorus]
Hier by jou voete lê my hart se punt
Hier by jou voete lê, dis wat ek wil sê
En wat my hart wil hê
My baby, solank ek teen jou voete lê
[Chorus]
By jou voete lê in als wat ons doen
Net by jou voete lê, jy's een uit 'n miljoen
En ek wil jou kom sê
Vir altyd en ewig by jou voete lê
[Chorus]
By jou voete lê, my hart se punt
Hier by jou voete lê, als wat ek wil sê
Dis wat my hart wil hê
My baby, solank ek by jou voete lê
Dis wat my hart wil hê
Solank ek net hier by jou voete lê
Written by: Piet Farrell, Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out