Featured In
Top Songs By Caroline Grace
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Caroline Grace
Vocals
Dirk Johannes Van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Composer
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk Johannes Van Niekerk
Producer
Lyrics
Wat is liefde, 'n kraan wat aanhou loop?
O, wat is liefde as emosies dit kan koop?
Om en om die lewe soms
Om en om ons harte
Wat die beter helfte uit ons uitkry
Wat is liefde, kom dit net eenkeer verby?
Ek wil nie uitmis, dis my hart vir ons baklei?
Om en om geluk te soek
Om en om so uit die boek
Dis eindelik joune en myne
Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
Alles gee, ek kies 'n lewe saam met jou
En eindelose liefde
Sal die vure blus en die tonge stilmaak
Alles doen, vir ons twee opstaan, hier en nou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou
Wat is liefde, 'n trein sonder 'n spoor?
O, wat is liefde as jy wen en soms verloor?
Om en om die lewe soms
Om en om ons harte
Wat die beter helfte uit ons uitkry
Wat is liefde, is dit nog 'n keer probeer?
O, wat is liefde, vergewe weer en weer?
Om en om geluk te soek
Om en om so uit die boek
Dis eindelik joune en myne
Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
Alles gee, ek kies 'n lewe saam met jou
En eindelose liefde
Sal die vure blus en die tonge stilmaak
Alles doen, vir ons twee opstaan, hier en nou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou
Alles, alles, alles, alles wat ek weg kan gee
Is joune, ja, dis joune
Alles, alles, alles, alles wat die lewe bied
Kan ons saam wen en saam droom en saam leef
Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
Alles gee, ek kies 'n lewe saam met jou
En eindelose liefde
Sal die vure blus en die tonge stilmaak
Alles doen, vir ons twee opstaan, hier en nou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou
Written by: Niel Schoombee, Roux Cloete