Top Songs By Nicholis Louw
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nicholis Louw
Composer
Juan Boucher
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Nicholis Louw
Producer
Tertius Human
Producer
Lyrics
Het jy nou vergeet
Wat ek nog altyd onthou het?
Dring ek tot jou deur?
Het jy vergeet wat ons gebou het?
Ons het dae nou om gesing
Tot jy liefde gevind
En van my vergeet
Ons tyd was te min
Ek wil weer vir jou sing
Ek was alleen in jou aande
En jy’t jou hart verloor vir jare
Maar ek belowe jou weer
Ek is terug by jou deur
Sal jy hoor as ek fluister?
Ek wil hê jy moet luister
Ek dink my hart is gebreek dit voel of jy my verneuk
Iets is anders
Ek's nogsteeds wie ek is en te jonk om te rus
Maar jou vuur is geblus vir my
Dit voel of ek jou moet smeek, of ek ‘n muur af moet breek
Daar is soveel wat nog kom
Maar dit voel of jou sandkasteel wegspoel om my
As dit nie vir jou was nie
Was ek nie wie ek is nie
En toe verloor jy my ritme
In my songs en in die ligte
Maar iewers het iets verander
Jy is ouer en jy’s verstandig
Sal jy weer na my luister?
Kan ek weer vir jou fluister?
Ek dink my hart is gebreek dit voel of jy my verneuk
Iets is anders
Ek's nogsteeds wie ek is en te jonk om te rus
Maar jou vuur is geblus vir my
Dit voel of ek jou moet smeek, of ek ‘n muur af moet breek
Daar is soveel wat nog kom
Maar dit voel of jou sandkasteel wegspoel om my
As ek dink aan ons jonger jare
Die genade wat ons gespaar het
Ons was dom en onervare
Ek dink my hart is gebreek dit voel of jy my verneuk
Iets is anders
Ek's nogsteeds wie ek is nog te jonk om te rus
<span begin="3:39.646" end="3:43.212">Maar jou vuur is geblus vir my</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="3:42.942" end="3:45.609">(Jou vuur is geblus vir my)</span></span>
Dit voel of ek jou moet smeek, of ek ‘n muur af moet breek
Daar is soveel wat nog kom
Maar dit voel of jou sandkasteel wegspoel om my
Dit voel of jou sandkasteel wegspoel om my
Written by: Juan Boucher, Nicholis Louw