Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los?
Ken jy die spore van saam-wees deur die droë Karoo?
Waar elke oomblik tussen ons geanker bly
Waar al my wense lê en wag om jou te kry
Oh, bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdeswoorde
Jou huis waar jou hart is
In die Klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart
Bring jou lewe na die Klein Karoo
Soek jy 'n skuilplek waar die vrees in jou laat bedaar?
Soek jy 'n lêplek wat jou warm hou in die nag?
Oor berg en dale loop ek vir jou as jy verdwaal
Op die horison se lyn kom ek jou haal
Oh, bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdeswoorde
Jou huis waar jou hart is
In die Klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart
Bring jou lewe na die Klein Karoo
Bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdeswoorde
Jou huis waar jou hart is
In die Klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart
Bring jou lewe na die Klein Karoo
Bring jou hart
Bring jou lewe na die Klein Karoo
Bring jou hart
Bring jou lewe na die Klein Karoo
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out