Music Video

LIANIE MAY - Pleister Vir My Hart (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
Watch LIANIE MAY - Pleister Vir My Hart (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Lianie May
Lianie May
Vocals
Maximus
Maximus
Background Vocals
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Guitar
Juan Oosthuizen
Juan Oosthuizen
Guitar
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Barry Lubbe
Barry Lubbe
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Johan Voster
Producer

Lyrics

As ek jou vra
Om my hart te dra
Op die winde oor die velde
'n Duisend dae
Sal jy die seer
Vir my bedoel, kan keer?
Sal jy die mooiste drome hou
Vir my en jou?
Gee my 'n pleister vir my hart
Gee my 'n hart om vas te hou
Gee my 'n lewe saam met jou
Al is dit net vir nou
Gee my 'n pleister vir my hart
Waar is daai plek wat ek onthou?
Ek bly nog wonder so oor jou
Sal jy jou weg kan vind na my
Sal jy my halfpad kry
En bring 'n pleister vir my hart
Ek was geleer
Dat as jou hart moet skeur
Om die beste van jou hartseer
Te kan maak
Moet jy weer glo
En bid vir krag van Bo
Wat jou sal dra en jou sal hoor
As jy dit vra
Gee my 'n pleister vir my hart
Gee my 'n hart om vas te hou
Gee my 'n lewe saam met jou
Al is dit net vir nou
Gee my 'n pleister vir my hart
Waar is daai plek wat ek onthou?
Ek bly nog wonder so oor jou
Sal jy jou weg kan vind na my?
Sal jy my halfpad kry?
En bring 'n pleister vir my hart vanaand
Ek's so alleen, ek mis jou elke aand
Want as die donker om my hart kom vou
Wil ek jou sien, ek wil jou styf vashou
Gee my 'n pleister vir my hart
Gee my 'n hart om vas te hou
Gee my 'n lewe saam met jou
Al is dit net vir nou
Gee my 'n pleister vir my hart
Waar is daai plek wat ek onthou?
Ek bly nog wonder so oor jou
Sal jy jou weg kan vind na my?
Sal jy my halfpad kry?
En bring 'n pleister vir my hart
Jy bring 'n pleister vir my hart
Written by: Barry Lubbe, Johan Voster, Lianie May
instagramSharePathic_arrow_out