Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juanita du Plessis
Producer
Lyrics
Well
Meer as die vrot in 'n vrot pampoen
Groter as Hentiesbaai se wen galjoen
Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes
Meer as al die tieners wat op Mxit chat
Verder as die sesse van Gibbs se bat
Meer as die gees by die Klein Karoo Kunstefees
Jy dink jy's lief vir my, maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my, maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk, hou ek jou stywer vas
Soen my gou en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer
Langer as die draai van die Kaapse draai
Dieper as die see in 'n Weskusbaai
Wyer as wyd, hoër as die hoogste berg
Meer as al die borrels in my borrelbad
Groter as die pot holes op die Noordwespad
Verder as ver, langer as die N1 lyn
Jy dink jy's lief vir my, maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my, maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk, hou ek jou stywer vas
Soen my gou en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer
Jy dink jy's lief vir my, maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my, maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk, hou ek jou stywer vas
Soen my gou en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer
Oe, ek lief jou meer
Oe, ek lief jou meer
Written by: Juanita du Plessis