Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Oom Frikkie maak die deur oop en sê kom in
Laat ons hierdie naweekparty nou begin
Niemand ry
Vanaand gaan niemand ry
[Verse 2]
Na 12 vra Tannie Hannie is die boeing oor
Skop haar skoene uit en sê sy vat nou voor
Ek wil bly
Oeh ek wil net hier bly
[Verse 3]
Want dis weer Vrydagaand op hierdie platteland se dorpie
Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie
[Chorus]
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek dat ons kan vastrap
Two-step, draai, daar vat hy, aai-jaai-jaai
O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy's op jou stukke vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae, vat my terug
O liewe jinne
[Verse 4]
Ou Doepie sê hy wil nou karaoke sing
Hy sê gooi daar nog 'n tune, jy kan maar ys ook bring
Dis verby
Oeh vanaand gaan niemand ry
[Verse 5]
Want dis weer Vrydagaand op hierdie platteland se dorpie
Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie
[Chorus]
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek dat ons kan vastrap
Two-step, draai, daar vat hy, aai-jaai-jaai
O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy's op jou stukke vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae, vat my terug
O liewe jinne
[Chorus]
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek dat ons kan vastrap
Two-step, draai, daar vat hy, aai-jaai-jaai
[Chorus]
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek dat ons kan vastrap
Two-step, draai, daar vat hy, aai-jaai-jaai
O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy's op jou stukke vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae, vat my terug
O liewe jinne
Written by: Juanita du Plessis