Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
Lyrics
Wie regeer
Wie is in beheer
Wie's die Begin en die Einde
Die Een wat is, wat was en wat kom
My hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy's die Weg en die Waarheid
Daar's niemand, daar's niemand soos Hy
Lig jou hande na bo, sing halleluja
Gee eer aan Hom, Halleluja
Ons Koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo, sing Halleluja
Vertrou op Hom, Halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Elke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy't die dood verewig oorwin
Hy't opgestaan
Lig jou hande na bo, sing Halleluja
Gee eer aan Hom, Halleluja
Ons Koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo, sing Halleluja
Vertrou op Hom, Halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Lig jou hande na bo, sing Halleluja
Gee eer aan Hom, Halleluja
Ons Koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo, sing Halleluja
Vertrou op Hom, Halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Written by: Juanita du Plessis