Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Intro]
So bietjie van 'n stoutgat, ou-ougat
Heeltemal te oulik verby
[Verse 1]
Dis absolute malligheid
Hoe kan 'n mens so mooi lyk?
Totale waansinnigheid
Ek kan nie ophou kyk
[PreChorus]
Ou Jan-Jan-Jan, jy's 'n bielie van 'n bosveld-bul
Ons maak 'n plan-plan-plan, lekker moerkoffie as jy wil
Wil, wil
[Chorus]
Waar kom jy vandaan, katjie van die baan?
Jy's heeltemal te oulik
Met daai khakibroek styf, loslit lyf
Te veel, te freakin oulik
Heuning om die mond, vellies op die grond
Hey man, ek like dit
So bietjie van 'n stoutgat, ou-ougat
Heeltemal te oulik verby
[Verse 2]
Dis regtig true-njannies eerlikheid
Jy't my geboul vir 'n ses
Sê my wanneer is dit tjailatyd
Kan ons vergeet van die res?
[PreChorus]
Ou Jan-Jan-Jan, jy's 'n bielie van 'n bosveld-bul
Ons maak 'n plan-plan-plan, lekker moerkoffie as jy wil
Wil, wil
[Chorus]
Waar kom jy vandaan, katjie van die baan?
Jy's heeltemal te oulik
Met daai khakibroek styf, loslit lyf
Te veel, te freakin oulik
Heuning om die mond, vellies op die grond
Hey man, ek like dit
So bietjie van 'n stoutgat, ou-ougat
Heeltemal te oulik verby
[Bridge]

[Outro]
So bietjie van 'n stoutgat, jy's ougat
Heeltemal te oulik verby
Ja, bietjie van 'n stoutgat, jy's ougat
Heeltemal te oulik verby
Written by: Juanita du Plessis