Top Songs By Bibi
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bibi
Vocals
FATMAN
Vocals
Dirk van Niekerk
Programming
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Composer
Johannes Brümmer
Composer
Lyrics
[Verse 1]
Ouma het gebel en mooi gevra
"Kan die kinders kom kuier?" Toe sê ons ja
Wie sal nou kan nee sê vir 'n naweek alleen?
Ek het baie planne, waar gaan ons heen?
[PreChorus]
Buurman sal jy dalk 'n ogie kan hou?
Ons pak gou ’n tassie en ry sommer nou
[Chorus]
Ou ding as dit papreën dan moet ons skep
'n Naweek weg, is wat ons nodig het
My vryfie as dit papreën dan moet ons skep
'n Naweek weg, ons verdien bietjie pret
Klits gou jou bolla
Olie jou baard
Trek aan jou mooi-moois, die bakkie wil start
Ons twee alleen ’n naweek vol pret
My ding as dit papreën dan moet ons skep
[Verse 2]
Soek vir ons 'n plekkie op LekkeSlaap
Diep in die bos, ons gaan romanties raak
Ietsie met 'n view en 'n borrelbad
Sjampanje is te duur, ons gaan 'n vuil coke vat
[PreChorus]
Buurman sal jy dalk 'n ogie kan hou?
Ons pak gou 'n tassie en ry sommer nou (Nou)
[Chorus]
Ou ding as dit papreën dan moet ons skep
'n Naweek weg is wat ons nodig het
My vryfie as dit papreën dan moet ons skep
'n Naweek weg, ons verdien bietjie pret
Klits gou jou bolla
Olie jou baard
Trek aan jou mooi-moois, die bakkie wil start
Ons twee alleen ’n naweek vol pret
My ding as dit papreën dan moet ons skep
[Bridge]
Een ding is vir seker, 'n vuur gaan ek maak
'n Vleisie op die kole, ja daai maak saak
En een ding is vir seker, as jy vat-vat jy raak
Eers 'n bietjie braai voor ons romanties raak
[Chorus]
Ou ding as dit papreën dan moet ons skep
'n Naweek weg, is wat ons nodig het
My vryfie as dit papreën dan moet ons skep
'n Naweek weg, ons verdien bietjie pret
Klits gou jou bolla
Olie jou baard
Trek aan jou mooi-moois, die bakkie wil start
Ons twee alleen ’n naweek vol pret
My ding as dit papreën dan moet ons skep
Written by: Johannes Brümmer, Roux Cloete