Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Len Muller
Len Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Len Muller
Len Muller
Lyrics
ShokBasse
ShokBasse
Composer
Gideon Botes
Gideon Botes
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Len Muller
Len Muller
Producer
Gideon Botes
Gideon Botes
Producer

Lyrics

Ooh, ooh-ooh
Vrede was ver ek kon dit nie kry
Onder 'n berg met vrees binne my
Verlore verdwaal my oë was blind
Weg van die lig val soos 'n kind
En toe vang jy my
En jy maak my vry
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het ek alles gelos
Met al my smart rus met my kop op jou bors
Jy is die een hoop bou my huis op 'n rots
Gee my genade gee my weer hoop
Alles gegee om jou weer te hoor
Jou woorde kom lei my nader aan jou
Ek hoor jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het my vrees my gelos
Jou liefde is weer die asem in my
En ekke oorleef want jy is vir my
Die kettings gebreek en jy is die een
Wat my weer laat voel ek lewe weer
In hierdie donker tyd is jy die lig wat skyn
En jy skyn oor my en jy maak my vry
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het ek alles gelos
Met al my smart rus met my kop op jou bors
Dis als ok, dis als ok
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe ek jou naam roep het my vrees my gelos
Gee my genade gee my weer hoop
Alles geggee om jou weer te hoor
Jou woorde kom lei my nader aan jou
Daar is net geen wegkruip plek waar jy my nie kan vind nie
En ek wil in jou spore loop jou hartklop wat my lei
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het ek alles gelos
Met al my smart rus met my kop op jou bors
Jy is die een hoop bou my huis op 'n rots
Ek voel jou hartklop
Ek voel jou hartklop
Ek voel jou hartklop
Gee my genade gee my weer hoop
Alles gegee op jou weer te hoor
<span begin="3:08.867" end="3:11.501">Jou woorde kom lei my nader aan jou</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="3:11.964" end="3:14.138">(Nader aan jou)</span></span>
Written by: Gideon Botes, Len Muller, ShokBasse
instagramSharePathic_arrow_out