Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Zaan Sonnekus
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Zaan Sonnekus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Zaan Sonnekus
Producer
Kyle Botha
Producer
Lyrics
(Try die een delete)
Sal jy my eers kan hoor
As ek my shit verloor?
Man met 'n megafoon
Maar het ek steeds bly sing
Maak toe jy oë vir nou,
as hulle kyk na jou.
Sal jy my heilig hou?!
Die huis is 'n gevoel
Sal jy my dan hoor as ek skree?
Raak hoog op wat jy vir my gee!
As jy my pyn wil stil,
delete dan 6 April.
Sal jy my hoor as ek skree?
Ek skree.
Sal jy my eers kan hoor
As ek my stem verloor?
Fluister in 'n kruisverhoor
Hoekom ek? Hoekom nie?
Trek my in,
Sluit my uit.
Sagte honde,
Harde byt.
Masker oor die suurstofpyp
Hoor jy, of wil jy net kyk?!
Sal jy my dan hoor as ek skree?
Raak hoog op wat jy vir my gee!
As jy my pyn wil stil,
delete dan 6 April.
Sal jy my hoor as ek skree?
Ek skree.
Wasem teen die kamerruit,
Jou das hang oor jou suurstofpyp.
Musiek is af, koerant kom uit
Ek skree sodat haar stem hier bly.
Sal jy my dan hoor as ek skree?
Raak hoog op wat jy vir my gee!
As jy my pyn wil stil,
delete dan 6 April.
Sal jy my hoor as ek skree?
Ek skree.
Written by: Cezaan Sonnekus