Featured In
Top Songs By Francois van Coke
Credits
PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Performer
Cezaan Sonnekus
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudolph Willemse
Songwriter
Francois Badenhorst
Songwriter
Cezaan Sonnekus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Mixing Engineer
Rudolph Willemse
Producer
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Maandagoggend stadig in reën
Bakkie is my doodskis, wolwe op die N1
Geen toekoms, geen regering, vryheid is 'n beweging
Hoe ouer ek word, hoe minder weet ek
[Chorus]
Almal baklei
Almal ly (Hey, hey)
Oorlog duur voort
Almal gaan dood
[Chorus]
Almal baklei
Almal ly (Hey, hey)
Oorlog duur voort
Ha-ha hardloop
[Verse 2]
Die grootmenstafel waar ons nou sit
Maar vrye wil en vervulling is op die rekening
Nog trauma, nog beserings, baklei nog vir oorlewing
Hoe ouer ek word, hoe minder breek ek
[Chorus]
Almal baklei
Almal ly (Hey, hey)
Oorlog duur voort
Almal gaan dood
[Chorus]
Almal baklei
Almal ly (Hey, hey)
Oorlog duur voort
Ha-ha hardloop
[Verse 3]
Die gat is klaar gegrawe
Die pyn boodskapper vir die skare
Die gat is klaar gegrawe
Die pyn boodskapper vir die skare
[Chorus]
Almal baklei
Almal ly (Hey, hey)
Oorlog duur voort
Almal gaan dood
[Chorus]
Almal baklei
Almal ly (Hey, hey)
Oorlog duur voort
Ha-ha hardloop
Written by: Cezaan Sonnekus, Francois Badenhorst, Rudolph Willemse