Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Songwriter

Lyrics

En ek wil net weer swem in die dam soos tevore
Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore
En ek kan dan sweer, dit was die beste dae
Ek wil weer sterre sien, verskiet is hierdie hemel
Ek wil plaas toe gaan alles maak net sin daar
Ek wil vrede jaag maar hierdie keer saam met jou
Ek sal alles nou kan gee as ons net pad kan vat
En ons sorge kan verloor soos op daar die dag
Jy het gelag en jy het gehuil langs 'n halfvol tang
En daar't ek vir jou belowe dat ek jou sal vang
Maar ek wil net weer staan aan die kant van die dansvloer
Daar waar jy uithang, ek dink ons kan
Maar daardie tonneltjie maak wat wys
Dat ons die mense se goedkeuring wegdra
Ek sien 'n lugballon op die fotos teen die mure
Daar is 'n hekkie in die tuin
Ons is vriende met die bure
En ek weet ons het dit alles vir ons self gemaak
En ek wil net weer swem in die dam soos tevore
Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore
En ek kan dan sweer, dit was die beste dae
Ek wil weer sterre sien, verskiet is hierdie hemel
Ek wil plaas toe gaan alles maak net sin daar
Ek wil vrede jaag maar hierdie keer saam met jou
Ek sal alles nou kan gee as jy my hand sal vat
Die verlede mag ons sien as dit is die dag
Waar ek weer my mond in joune sal sit en sag
Vir jou fluister dat jy my ten volle omvat
Maar ek wil net weer staan aan die kant van die dansvloer
Daar waar jy uithang, ek dink ons kan
Maar daardie tonneltjie maak wat wys
Dat ons die mense se goedkeuring wegdra
Ek sien 'n lugballon op die fotos teen die mure
Daar is 'n hekkie in die tuin
Ons is vriende met die bure
En ek weet ons het dit alles vir ons self gemaak
En ek wil net weer swem in die dam soos tevore
Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore
En ek kan dan sweer, dit was die beste dae
Ek wil weer sterre sien verskiet, is hierdie hemel?
Ek wil plaas toe gaan, alles maak net sin daar
Ek wil vrede jaag
Maar hierdie keer saam met jou
En ek wil net weer swem in die dam soos tevore
Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore
En ek kan dan sweer, dit was die beste dae
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out