Lyrics

[Verse 1]
Sy het my naels geverf
En jy het my bederf
Met die nuus dat jy my nie meer wil hê nie
Ek weet nie wat om te sê nie
Hoekom maak jy my nou so skaam?
Elke mens in hierdie dorpie ken my naam
En nous ek bang om uit te gaan
[PreChorus]
Van twee maande
Na twee dae
Alles voel fokken deurmekaar en in -
Retrospek, julle twee hoort by mekaar
[Chorus]
Want sys 'n Kleindorpie onderwyseres
En jy's 'n blou oog kleindorpie argitek
Terwyl on saam was het jy aangelê by haar
Ja, julle twee verdien die
Kleindorpie mentaliteit
Dit is die makste honde wat die seerste byt
Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar
Ja julle twee, verdien mekaar
[Verse 2]
Ek stel myself weer voor
Aan 'n vreemde stem
Probeer die voorafgestelde idees ontken
Jy het die oorlog gewen
Want in my slaap roep ek steeds jou naam
En in my kop is jou foto nog geraam
Ek sukkel steeds om op te staan
[PreChorus]
Die twee maande voel soos twee jaar
Alles is nogsteeds deurmekaar en in -
Retrospek, julle twee maak my net naer
[Chorus]
Want sys 'n keindorpie onderwyseres
En ek's 'n blou oog klein dorpie argitek
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my
Ja, julle twee verdien die
Klein dorpie mentaliteit
Dit is die makste honde wat die seerste byt
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my
Maar julle twee
Verlaat my
[Bridge]
Ja, jy het my gebreek
Ja, jy het my geskeer
Nou sit ek weer alleen
Ja, jy het my gebreek
Ja, jy het my geskeer
Nou sit ek weer alleen
[Chorus]
Kleindorpie onderwyseres
En jy's 'n blou oog klein dorpie argitek
En ek's 'n blou oog klein dorpie argitek
Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar
Terwyl ons saam was het ek aangelê by haar
Ja, julle twee
Verdien die
Klein dorpie mentaliteit
Dit is die makste honde wat die seerste byt
Terwyl ons saam wat het ek aangelê by haar
Ja, julle twee
Verdien mekaar
Written by: Zaan Sonnekus, Zoë Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out