Upcoming Concerts for Die Heuwels Fantasties
Featured In
Top Songs By Die Heuwels Fantasties
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hunter Kennedy
Songwriter
Frederick den Hartog
Songwriter
Pierre Greeff
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Frederick den Hartog
Producer
Lyrics
Vieruur ek is wakker en ek dwaal in my huis rond
Vreemd hoe 'n jas in die nag soms 'n spook kan word
Figure teen die mure in die lig van 'n kers
Ek's soos 'n dier vasgevang tussen die mure van my eie werf
So is dit oggend, is dit Dinsdag, is dit Maart, is dit Mei?
Is alles skielik anders of is dit dalk net ek en jy?
Hoor jy my, ons lyne kruis
O, dit spook, ja, dit spook alweer in ons huis
Hallo, hoor jy my, die ontvangs vas sleg
Jy het gesê ons gaan hier vrek en jy was reg
Jy het gesê ons gaan hier vrek en jy was reg
Ons ry in jou kar, al die vensters is oop
Die volume is op honderd en ons sing en ons rook
Gesoen teen die mure in die plekke waar ons is
Dit het gevoel asof ek nog joune is
Gevoel asof ek
Hallo, hoor jy my, ons lyne kruis
O, dit spook, ja, dit spook alweer in ons huis
Hallo, hoor jy my, die ontvangs vas sleg
Jy het gesê ons gaan hier vrek en jy was reg
Jy het gesê ons gaan hier vrek en jy was reg
Hallo, hoor jy my, ons lyne kruis
Dit spook alweer in ons huis
Hallo, hoor jy my?
Written by: Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff