Credits
PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Performer
Henru
Performer
William Henru Ekkerd
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Schwabie
Composer
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
Producer
Lyrics
een, twee, drie, vier
die paaie raak gou kort soos wat ons vinnig ouer word
daar's nog 'n lang pad, wat ons kan saam stap
die liefde in die Transvaal voel soos liefde in die Kaap
net soos die liefde by die huis waarmee my ma my groot maak
ooh daai windjie waai vir my vanaand
waai my huistoe
op my stoep
ver gery
lank gesoek
hey, hey, hey
na iets wat nooit oud word
huis toe goeie tyding
hoe sal ek dit kan verduidelik
hiers als wat ek gaan kort
die berge lyk bekend, daar le versteekde sentiment
op hierdie langpad, wat ons nou saam stap
die vlakte skoon en kaal, die mense praat my taal
maar die winde van gehunker wil my kort-kort kom haalooh daai windjie waai vir my vanaand
waai my huistoe
op my stoep
ver gery
lank gesoek
hey, hey, hey
na iets wat nooit oud word
huis toe goeie tyding
hoe sal ek dit kan verduidelik
hiers als wat ek gaan kort
Written by: Leon Henry Schwab, William Henru Ekkerd